top of page
Search
  • Writer's pictureoujongnooitjie

#MiAmor

Die hele “arms” storie laat my toe terug dink aan ‘n paar jaar van tevore (tenminste 13 jaar) toe ek op die skamelinge ouderdom van 19 by n koffiewinkel in Welgemoed gewerk het. Die eienaars was Grieks en nogals redelik suinig met hulle geld.

Ons kelners kon nie ons eie boekies, penne of lappies van die huis af bring nie, ons moes dit by die eienaars koop met n fokken 300% markup- NIE te praat van die safetyboots wat ons ook moes gekoop het nie – Anti Slip..fokken vieslike goed!


Ek was vir bietjie meer as n maand by Selenas toe ek Corne Krige (Springbok, WP, Stormer, rugby legende) se tafel kry. Watse eienaar in hulle regte brein, gee iemand met so min ondervinding die spesifieke celebrity tafel. In elk geval..lang storie kort, ek het vir sy vrou die verkeerde kaas gegee..iets simpel soos Cheddar ipv Gouda..sy het nie gekla nie, maar ek was summier deur die eienaars gefire, omdat hulle gedink het ek nie n baie goeie kelnerin was nie. Fokken kaas, are you kidding?! Dis nie asof dit ‘n gluten/ lactose intolerance issue was nie, ek is mos nie ‘n complete idiot nie!


So..loop ek uit na my laaste skof met my sexy butch safety boots -waarvoor ek nou nog nie betaal het nie- Fok hulle, (my bediende se seun het dit toe gekry – pay it forward) reguit Cubana toe. Dit was n gewoonte na werk omdat dit n lekker vibe gehad het as jy wou ontspan en omdat my baas so ‘n fuckface was en stress relief nodig was na ‘n 8uur skof wat gevoel het soos ‘n week. ‘n Hele paar vodka & limes later sit ek steeds en ontdooi toe n vriendin uit n vorige leeftyd onverwags opdaag. Ek moet ook net by se ek is totaal en al geklee in swart. ‘n Swart oversized t-shirt, ‘n swart unflattering broek EN duh..swart safety boots..Jeez …KAK HOT..vanaand gaan die manne om my swerm, maar ag wat dis mens se 30’s..jy voel ‘n fok en dis great!!


Any way my vriendin..otw kennis spog toe oor hoe ‘n man oorkant die bar haar beloer. I couldn’t care less..Ek is nie regtig in n “hey” mode nie. (fokkof en los my uit…read the room)Minute later kom die blas, europese looking lyf by ons aan en kom sit regs langs my.. die girl was buite haarself van befokgheid, sy was mos JUIS uitgevat in haar hotste, styfste nommertjie en ek..ek lyk soos kak. Hy is n Italianer en alhoewel ons hard probeer het om te kommunikeer, is meeste van sy antwoorde “si”. So dit was maar bitter moeilik om rerig ‘n gesprek te voer.


Die italianer vra toe mooi (hoe de fok ek verstaan het weet die Here alleen) of ek hom by sy guest lodge kan gaan aflaai om die draai EN ek moet sommer kom koffie drink ook. Ek stem toe in.

Nommer 1: Want ek is n baie nice mens wat almal wil help.

Nommer 2: omdat ek nog altyd moer nuuskierig was of koffie net koffie is, of soos die flieks uitwys – seks.



So ry ek en #MiAmor lodge toe en ek loop saam met hom in by die groot glas revolving deure…in my baie butch outfit. (MIN WETEND dat hierdie eintlik ‘n lodge is waar al die getroude besigheids manne van Johannesburg of wherever hulle vandaan ‘n pomp kom kry). Hy sit effe die ketel aan en in daardie oomblik is ek heeltemal oortuig dat koffie wragtig koffie is!!


Ek sit nog so op die punt van die bed en soos ek omdraai staan #MiAmor daar in sy geboorte gewaad(kaalgat..fyi) met n ekstra groot harde (wat gelyk het na ‘n anaconda) ereksie en kyk na my met groot passie in sy oe.

(Nou kyk, ek het ‘n lelike lus binne my en dit is nie ultimate nie, maar goeie doos,daai ding was groot..TE GROOT.. soos Jack Parow se…piel soos ‘n Koevoet…jirr ek kon nie eers daai ding in my mond imagine nie, nevermind my vagina…ek dink hy sou my so hard en eina gefok het dat hy my organe sou seermaak en dalk ‘n nier of aorta sou puncture, nee FOK,ek het nog baie jare voor my!!


Ek spring met die grootste fokken skok van die bed af op en beduie vinnig..“nee dankie” waarby hy aanhou “MiAmor, I love you”. Ek is soos blits by die kamer deur uit na ek daai predator gewaar het toe die ketel uiteindelik kook.


Ek is buite in die gang af oppad voorportaal toe, toe ek omkyk en sien hy staan steeds daar poedelnaken en skree “MiAmor, I love you”, waarna hy toe afwys na sy groot,harde, OVERSIZED, inhumane voel en se “MiAmor, he loves you”.

Daar en dan het ek geweet ek is verkeerd bewys oor die mites, want jy sukkel nie met n Italianer se penis nie, nog minder met sy koffie, want koffie is nie rerig NET koffie nie.





208 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page