top of page
Search
  • Writer's pictureoujongnooitjie

#DieJagsDuiwel

“To get over someone, you have to get under someone” is ‘n algemene stelling deur mans ontwerp om kamstig oor ‘n eks te kom.

Easier said than done, maar dis nie altyd so maklik vir ons girls om die konsep te begryp nie (ons is MOS emosionele diere).


Dit was ‘n skamele 2 weke nadat ek en my eks uitmekaar uit is (ek het beter gelyk as ooit, maar ek was kwaad…die gal wou nie ophou opstoot nie, dit was maar ‘n bitter pil om te sluk). Na 4 jaar van avonture, baie whiskey, tequila gesprekke oor Leonard Cohen en The Doors, geskree, gehuil, goeie tye, passie, angs, woede, poging tot moord en haat het hierdie wispelturige romanse uiteindelik tot ‘n einde gekom, THANK FUCK, maar dit het ek eers later besef. (Dankie vir AL die waardevolle lesse meneer X, maar thank you and Fuck you-TATTA!)


Op daai oomblik in tyd was ek seer, rou, vol vrae, verneder, in disbelief en oorlaai met emosionele bagasie … pleinweg net verlore.


Ek het ure lank op die treadmill deurgebring en grappies uitgedink oor my eks en sy nuwe stukkie, lekker gelag en mense vermaak met my self pity, maar diep binne in was ek eina en ek het dit al te goed verbloem, PEOPLE PLEASER…jy weet!!


Ek het AL my tyd by die gym en by kuierplekke deurgebring, alhoewel ek nou enkellopend was, was ek nie juis op die prowl nie. Ek het die aandag geniet al het ek voor my siel geweet dat dit nêrens heen sou gaan nie.


Daar was vir ‘n geruime tyd ‘n dude by die gym wat ek uitgecheck het, soos klokslag was hy elke keer daar wanneer ek daar was. (Vandat ek in my 30’s is en ek en my eks opgebreek het…het daar ‘n vreeslike JAGS duiwel in my wakker geword, asof ek ‘n sexual awakening gehad het en ‘n opnuute lus ervaar…Gevaarlik).



In elkgeval die ou..smeulend,blas vel=HOT(ek het obviously 'n tipe)..oulik en…daai lyf, GOEIE FOK!! Maar effe jonk…so 6 jaar jonger as ek.

Ag wat! Ek het net gekyk en dit was goeie “spank bank” material…haha.


Ek kuier die aand by ‘n vriendin terwyl haar girlfriend weg is vir die naweek. Ons twee saam was moeilikheid! As ons saam gekuier het, het jy geweet daar kom kak (onskuldige kattekwaad).

So kuier ek en B en ‘n ander buddie Stephan die aand by B se huis (dit was altyd ‘n “geshooter” van begin tot einde) en voor ons ons kom kry is ons in die dorp vir ‘n winkel-drankie.


As die kat mos weg is, is die muis baas…so kuier ons van die een plek tot die ander en ek loop toevallig TWEE keer die ou van die gym raak. Ons het nou al vlugtig gesels oor ditjies en datjies, maar niks ernstig nie (meer net speels en dit was redelik goed vir "DIE TANNIE" se ego..haha)


Hier bevind ek my aan ‘n groot tafel (ek ken mos altyd almal en gesels heen en weer) met die einste gym dude aan die anderkant van die tafel. Teen hierdie tyd is ek al lekker op ‘n vibe toe die barman “last rounds” roep. Ag fok! Dit was seker 2uur die oggend…WAY voor die “aandklok-reël” waaraan ons so gewoond geraak het die laaste ruk.

Mense het heen en weer begin skarrel om planne te maak oor die volgende kuier.


Ek, B en Stephan besluit toe om verder by haar huis te gaan kuier en die gym dude, vra toe of hy kan saam… say WHAT??? (bygesê, ek en Stephan slaap die aand by B)


Anyway, ons het nie te lank daar gehou nie, seker nog so uur en ‘n half en toe gaan pass ons uit, Gym dude…LANGS my omdat die ander beddens ge-occupy was. Suprisingly enough het niks die aand gebeur nie, want eerlikwaar was ons net te fokken dronk en op hierdie stadium van my lewe wou ek net party en lag en good vibes hê. (No strings, no problems, no commitment..nou nie dat ek wou rond pomp nie, maar net vry wees)


Ek word die oggend 4uur wakker met sy arms om my en ‘n salige warmte en ek voel hoe sy hardheid teen my rug druk. Nou “its been a while”, en soos ek gesê het, #DieJagsDuiwel het my nie te lank gelede gevang nie – so hier kom kak! Ek weet nie hoekom nie, maar ‘n man se harde penis teen my rug…dit doen dinge aan my en so natuurlik soos ‘n kat wat teen ‘n mens se hand druk om gevryf te word, so gaan my ligaam in gyrate-mode in en beweeg my boude stadig, maar subtiel nader en op af teen hom.. ek kan voel hoe hy meer en meer groei en die feit dat ons nog nie eers aan mekaar geraak het nie, maak my mal!!

Dis soos verbode vrugte, maar die warm gloed binne in my is insane, die lus onmenslik!


Hy draai my om en soen my in SOOOO manier dat die vuur binne in my heeltemal aan die brand slaan.‘n Warm gevoel vul my van binne en ek voel hoe sy hande teen my lyf af beweeg, warm teen my vel terwyl hy my soen. Ek voel sy hande op my borste asof hy hulle vasdruk en ek kreun alklaar, sy hande gly verder af…teen my maag…my bobeen toe hy my hande agter my kop vasdruk en my in my nek speels byt…sy asem teen my nek…rillings! Hy soen my stadig van bo tot onder (die suspense is real!!) totdat hy weer my lies bereik.. hy is so naby aan my vagina en ek is al behoorlik nat van net die blote gedagte aan hom “DAAR” onder.


My asem slaan weg toe ek voel hoe hy sy tong skielik oor my clitoris laat gly…en hy soen met dieselfde passie as vroeër op my mond. My naels trek merke oor sy rug en ek is só fokken jags ek kan vrek!

Hy is ywerig en ek kan voel dat hy “aim to please”. Dan hou hy skielik op en kom soen my weer op my mond…terwyl sy vingers in en uit my penetreer. Ek proe myself, ek proe sy lus en dis fokken intens. Die kyk in sy oë...hoe hy my liggaam begeer is ongelooflik (ek wou nog uit gewoonte uit sy hande in my mond sit om verder met my te speel, maar daar was geen poging nodig om meer nattigheid te veroorsaak nie). Ek gooi hom toe om…MY beurt om te tease. Ek lek my hand nat (vir ‘n bietjie lube natuurlik) en skuif my hand af na waar ek stadig op en af my hande vryf oor hom. Ek voel hoe hy nog harder en harder raak…dan hou ek eers op en soen hom orals oor sy lyf en blaas liggies...sodat hy ook die warm sensasie kan voel. So vat ek my tyd en skuif al hoe meer af…en af, hy trek al my hare want die antisipasie is net te groot, todat ek hom in my mond het.


Ek begin stadig lek, soen en terg. Ek gebruik my hand en gaan op en af terwyl ek hom ook in my mond het, hy kreun van lekkerte en trek weer my hare…toe hy my weer omgooi en eweskielik binne in my in glip, sonder hesitasie en sonder 'n probleem.

Sy harde, groot voël binne in my, hy soen my weer met sy hande op my gesig (ek sit toe gou ‘n kussing onder my gat...beter angle 😉) en hy beweeg stadig in en uit. Die intense staar steeds daar, ‘n oomblik in tyd waar alle realiteit verdwyn het…asof hierdie oomblik in slo-mo gebeur. Elke kyk, elke lyfgebaar…ek voel als, sien alles in sy stoute bruin oë.


Ons het in ekstase in mekaar se arms aan die slaap geraak (na 'n fokken fenominale klimaks)toe ek weer die harde besigheid agter my rug voel (letterlik 2 ure later)…RONDE 2!! Good Fuck...ek dink nie ek het ooit hierdie groot lus vir my eks gehad nie, nevermind die stamina… #DieJagsDuiwel


Ek het 4 jaar se emosionele marteling in 4 ure se intense fokken seks vergeet en seer só weggebêre…so diep dat ek nie eers my eks kon onthou nie. Daar was nie ‘n einde aan my ekstase en die intimiteit van die oomblik nie!


Ek het gegiggel soos ‘n skoolkind tydens saal periode waar mens moes stilbly en gegly soos ‘n girl in haar plakkies nadat sy ‘n pedicure by Sorbet gekry het.

Dit was my “get under, get over it”, my rebound.

Wie het geweet dit sou so bevrydend en soetsappig wees op dieselfde tyd.

Wie het geweet (beslis nie ek nie) dat dit so maklik sou wees om jouself en jou lyf te laat gaan en jouself totaal en al oor te gee aan die oomblik- in die hede.


Ek, B en Stephan het #DieJagsDuiwel by die huis gaan aflaai so 9 uur die oggend. Ek was vir die res van die dag in ‘n trance en het geloop met die grootste smile op my gesig. Soos ‘n kat wat room gekry het, soos ‘n vet kind wat ‘n houer Nutella steel en nooit gevang is nie. Dit was my geheim alhoewel ek nie die rebound tipe mens is nie, was dit wat ek nodig gehad het.


My kop, my lyf, my wese wou dit hê. NOOIT sou ek kon dink dat ek capable kan wees van so iets nie, maar ja…hier was dit nou. My eks het altyd gesê “luister na jou liggaam” en dis presies wat ek gedoen het.(Dankie vir die goeie raad POEPOL..haha)


Ek moet sê al was dit amazing, eye opening en ek het weer gevoel soos ‘n vrou - wat begeer word, waardeer word, weer waardig voel - was dit tog van korte duur. Alhoewel dit in daai oomblik my gered het, het ek dae daarna weer in ‘n effense slump geval omdat dit ‘n tydelike aflyding was en ek toe weer besef het ek is alleen EN ek my hele self vir iemand gegee het.


SO lesson of the story - ja dit was FOK hot en ek het in ‘n intense oomblik my psige herstel en my waardigheid weer bekom - maar ‘n paar dae later het ek weer leeg gevoel. Juis omdat ons sulke emotional beings is en ek besef het, ek het MYSELF met iemand gedeel, my alles gedeel.


So in die oomblik was dit great, maar toe skop realiteit weer in. Ek is nie ‘n one-night stand tipe mens nie, ek soek meer, maar Gym dude...thank you for giving Heidi her groove back.

















1,066 views14 comments

Recent Posts

See All
bottom of page