top of page
Search
  • Writer's pictureoujongnooitjie

#DagDromeInSuburbia

Dis ‘n bedompige, somersmiddag in Desember en soos ouder gewoonte sit ek by my gunsteling “Wine bar” in Andringa Straat vir ‘n glas of 3 Stellenrust Prosecco, besig met admin en meetings opset vir die volgende week.

Dis ‘n pragtige stoep, belaai met skadu van die pragtige welige Japonica bome, en ‘n koel briesie wat die ondraagbare Stellenbosch hitte effe verbloem het (‘n mens kon daar rook ook, so..dit was MY PLEK!).


Daar was altyd dieselfde karakters wat verby geloop het en in die paar maande vandat ek hierdie gewoonte aangekweek het, het mens nou al begin familieêr raak en groet.

Die advokaat om die hoek in die boonste gebou met sy deftige pakke en ‘n “Middag, werk jy nie?”. Die tannie wat die boho-chic klerewinkel besit het en altyd die interessantste stories gehad het oor haar kinders en kleinkinders. Linda en haar dogter (pas nuut in die hoërskool) wat elke nou en dan saam kom sit het vir ‘n lafenis en gesels oor al die Stellenbosch Mammas, die oulike rooikop hipster (wat lyk asof hy in rekenaars werk) en dan was dit HY..kom ons noem hom maar.. #AndringaStraat


Hy was lank, blas, smeulend, bitter mooi aangetrek en ek kon sy gedefinieërde spiere sien bult deur sy stywe werkshemp. Maar elke keer wat hy verbygeloop het met die vurige lus in sy oë en sy selfversekerheid het ek gesmelt. Hy sou sy kop skuins na regs draai en net sê “Hello” met ‘n knipoog… dit was genoeg om my nat te maak vir hierdie vreemdeling wat ek glad nie ken nie. Ek het al hoe meer begin uitsien na ons 2-minute interaksie van net oogkontak op ‘n weeklikse basis.


Soos die son se hitte bak en die woorde op my rekenaar skerm begin blur bevind ek my in die kombuis, dis ‘n pragtige woonstel met die mooiste uitsig oor die wynlande en alhoewel dit effe koeler is as vroeër, is die bedompigheid steeds daar.

Ek het ‘n dun katoen strappie rokkie aan (ek is mos by die huis), staan by die kombuis toonbank en sny groente vir die aand se stirfry (tewyl Norah Jones se “If I were a painter” in die agtergrond speel), toe ek hierdie skielike hitte agter my voel.


Met altwee my hande op die toonbank en die mes steeds in my hand voel ek sy warm hande van agter, stadig..maar stuitig teen my kuit op beweeg…al met my bene op en dan voel ek sy hande weer hier teen my maag en op by my nek. Ek voel die hitte van sy asem op my nek en sy hande streel weer saggies oor my skouer...hy soen my… en die hitte vibreer behoorlik aan my binnekant en ek kan voel ek is net pleinweg jags.


Hy vat sy regterhand en druk twee vingers in my mond (nie dat dit actually nodig nie, want ek is meer as net klam..) en terwyl hy styf teen my rug staan, druk hy sy vingers in my in… stadig penetreer hy in en uit terwyl hy my nek soen en saggies blaas…die hitte is ongelooflik.


Natuurlik teen die tyd het ek die mes neergesit en ek voel sy hande beweeg af…en met gemak trek hy my sexy,wit lace g-string af met sy hande en hy laat val dit tot op die vloer.

Hy draai my om en soen my met soveel passie dat ek wil dood…die bond is insane die vibe incredible...en ek is so ontstuimig ek kan vrek!!!!


Hy draai my weer om, en gaan op sy knieë - hy soen eers saggies binne my bo-been en gaan dan op,todat hy my vagina bereik en ek effe kreun. Hy lek my vagina soos geen mens voorheen het nie. Stadig, subtiel, sensueel (JA, ons kan ‘n drinking game begin met hoeveel keer die woord sensueel gebruik word in hierdie post). Hy vat sy tyd en lek my daaronder asof ek die laaste mens op aarde was...soen..lek…GOOD FUCK!!! Ek is sooo naby ek kan vrek!!


Hy kom stadig orent en laat my rokkie stadig van my liggaam afgly en druk sy hardheid stadig in my in van agter af. Met sy hande op my borste…in...uit...in...uit…stadig. Al hoe meer eskaleer hy met spoed…jirr ek wil vrek, toe hy my omdraai optel en my kamer toe vat.


Hy gooi my op die bed neer! Soen my weer met daai vurige passie en draai my toe om en sit homself weer binne in my…fok! Sy hardheid en opgewondenheid vir my is mal! Ek hou aan die bedreëlings vas terwyl hy in en uit my penetreer. Stadig en sexy AF terwyl sy hande oor my keel vryf en hy my nek byt asof ek in “The Vampire Diaries” is (FYI ek het nog altyd ‘n vampire sexy gevind).

Anyway ek is hoog op en my rug gebuig, ek speel met my clitoris(terwyl hy my pennetreer) en met elke stoot, voel ek nog net meer naby aan die afgrond...dit was enkele minute toe ek ekstase voel en ons klimaks op dieselfde tyd.


Dit was een mal orgasm, toe ons in mekaar se arms val en net lê vir 5 minute sprakeloos….

Dis toe ek wakker word en weer die woorde op my rekenaar skerm sien en besef.. dis alles net my #DagDromeInSuburbia en in daai oomblik stap hy verby en die glimlag wat ons mekaar gee is net effe MEER bittersoet as gewoonlik.








372 views12 comments

Recent Posts

See All
bottom of page