top of page
Search
  • Writer's pictureoujongnooitjie

#DieRIngAanDieEindeVanDieKetting (Deel 2)


Dawid was ‘n wildsbewaarder in die Etosha Panne, maar meer ook ‘n “kom ek doen alles wat die eienaar wil hê” personeellid.


Ons het elke dag (behalwe vir die trips wat hy met gaste gehad het), om hulle die diertjies te gaan wys, skoon gemaak, beddens opgemaak, wasgoed opgehang ens. ens. (shame…die feit dat hy dit gewoonlik op sy eie moes doen..not cool, maar hy is ‘n harde werker)


In Etosha is alles stil - .jy hoor selfs die mens langs jou asem haal, die stilte is SOOOO loud, maar laat jou toe om jou eie thoughts te hoor vir ‘n slag.In die omgewing weet jy wanneer om ‘n kar te verwag..dis gewoonlik mense wat kom inboek..dis nou nie juis of dit ‘n Mc Donalds in die middel van die dorp se hoofstraat is nie.


Die geruis van die grondpad val mens nogals by as jy hom vir die eerste keer hoor, dis asof dit die natuur se deurklokkie is.

Ek en Dawid kyk op en voor ons staan ‘n wit Hilux bakkie en tussen die stof deur sien ons twee mans wat na ons toe aangestap kom en 2 werkers wat agter op die bakkie bly sit. Die rooi prag van die woestyn stof kleef aan die wit manskap van die bakkie.


Al wat ek en Dawid op daai oomblik sien is die EEN man wat na ons toe aangestap kom..lank - blas, donker oë, donker hare en mysterious as shit .’n magiese gedierte (ek dink dalk op daai oomblik was David se man crush groter as myne..EN HY IS STRAIGHT AF, maar goeie fok…dit was een Adonis van ‘n dude..in die middel van Namibie…Jeez!


Ek het hierdie gewoonte om altyd na ‘n man se trouvinger te kyk vir ‘n ring..(Girls julle wat Durbanville af kom WEET, die fokken mans dra nie ringe nie, “Eina dit maak my vinger seer terwyl ek weights doen..Bullshit!! dra dan een van daai rubber fokkers!!) EK moet erken…ek was effe bang DIE keer,asof die elektrisiteit van daai staptog, die ontmoeting, die oogkontak sou verdwyn..en DIT wou ek nie hê nie, maar alas GEEN ring nie! (YAY Heidi!!)


Hy het met my gepraat, en my so gekyk en my laat voel asof ek die enigste mens op aarde was in daai oomblik in tyd. Sy bruin oê het reg deur my gebrand en my gehipnotiseer in ‘n wereld in wat net ons s’n was en in daai wêreld wou ek bly. Die intensiteit was oorweldigend, nie net vir my nie maar vir Dawid ook..hahaha. (ons was skoon giggelrig en woordloos toe die wit Hilux vertrek..en al wat hulle wou hê is directions)


DIE aand na ‘n harde dag van char speel op die plaas, gaan maak ons toe ‘n draai by die local kuierplek (asof daar meer as een is naby die plaas, dis in die middel of nowhere), terwyl ons nog springbokkies en Castle Lites down, stap hierdie stuk man (soos ‘n trotse leeu met blink maanhare) in, hulle bly ook toevallig hier naby en was lus vir ‘n bietjie relaxation. Hy is nie eintlik ‘’n drinker nie,maar sê toe hy sal saam met ons ‘n biertjie of twee drink (red flag…much?)


Ok so… GEEN trouring..ek is mos single en braaf ..na ‘n paar drankies obviously..ek moet ook bysê my bodyfat was seker soos 16% so ek het lekker vining getswala geraak.

Hier is ek in die Etosha panne , ‘n ander time zone, verlos, vry om te doen NET wat EK wil, ek was vir lank genoeg in ‘n abusive verhouding en nou is ek vry!


Toe ek weer sien was daar ander planne om te gaan drink by die soutpanne en daar verder te gaan kuier.


Die soutpanne se sand is plat en op ‘n manier bitter magies (Fok hoe baie keer het ek nou al die woord gebruik vandag…jeez mens kan ‘n drinking game begin) en alhoewel ‘n mens kilometers ver kon sien..hoe nader of verder jy gaan was die teenoorgestelde ook waar.


Ek wou gaan piepie, soos ‘n girl moet na 4 biertjies en hy offer toe om saam te stap…net sodat ek ok is.. (I mean fok…asof een of ander aap my gaan aanval, daar waar ons was..was fokkol)ek gaan bieg, ek kon nie vir daai tipe elektrisiteit wat deur my lyf vir hierdie man gevloei het nee sê nie.


Ek het klaar gepiepie toe hy my hand gryp en my nader aan hom trek..en met sy smeulende diep stem vra hy toe of ek ok is..al wat ek kon doen was om net so na hom te staan en staar, woordloos.. my liggaam het al begin bewe van lus vir hom..ek is doodseker my oë het alles verklap.


Hy trek my nader en hy soen my..met ‘n unearthly vurige passie, sy groot, sterk hande gly gelydelik en warm eers oor my wang, toe oor my lyf oor my borste, onder my bra in (geen pretensie GEEN beheer)..hy tel my op asof ek weereens ‘n offer vir ‘n altar was en soen my nek op so manier dat dat ek myself net daar en dan wil oorgee.


Sy hande streel oor my maag, my heupbene en af en af en af..tot ek sy warm vingers binne in my voel penetreer (en heeltemal verwelkom).

Terwyl ons vry, vat hy sy hande en sit dit in my mond sodat ek myself kan proe, (sy oogkontak..daai lus in sy oë vir my..FUCKIT!!) soen my weer en gaan toe voort..Belustig is ‘n under statement, die passie tussen ons was insane, asof alles in slow motion gebeur!! Ek gaan nie lieg nie, ek was al klam kwas toe ons net begin soen het..maar ek het nou gevoel asof die fontein van die lewe wil oorvloei.


Hy tel my op soos Patrick Swayze vir Baby opgetel het vir hulle laaste dans en ek voel sy harde lus teen my..vir my, sy greep sterk en sy warmte wat uit sy hande uit straal, reg om my te laat klimaks…ek wens hy was binne my…sy groot sterk, mal manlikheid…FOK!!


Hy het dinge aan my binneste gedoen..wel emotionally en fisies wat my al hoe meer laat bewe het (Ken julle daai tippe jagsgheid…SOOOO jags dat jy bewe soos iemand wat te veel effedrien gedrink het..hahaha)ek wou myself en my hele wese vir hom gee.. hier op die panne


In die oomblik van passie, ruk ek sy hemp los en OH MY FOK…daar is dit… #DieRingAanDieEindeVanDieKEtting …jirre what a fool I am..die man is getroud!!!

Ja ek is soms ‘n teef, ‘n slegte mens, maar moenie worry nie..die wiel draai en Murphy en Karma kom saam aangehuppel en hulle HET AL..Believe me!! Maar ek is nie meer daai insecure mens wat sulke destructive besluite maak nie.


Ek was befok.. natuurlik en het net daar weggeloop en verder by die bakkie gaan kuier asof niks gebeur het nie. Hy het my nommer erens in die hande gekry..seker Dawid omdat hy enigeiets vir die Adonis sou doen,Ons het kontak behou (I KNOW..eks fucked up, en ‘n ander vrou se man is nie myne nie, maar ek was soooo consumed deur hierdie mens en hoe hy my laat voel het, nie net fisies nie, maar emosioneel…hy het my verstaan, my laat veilig voel, geworry oor my,my gerusgestel..en dis NIE iets waaraan ek gewoond was nie..ek was gewoond aan constant abuse en verkleinering), vir ure elke week gesels, alhoewel daar ‘n EXTREME fisiese attraction was kon ons actually chat ook. Hy wou sy vrou vir my los, hy wou vir ons ‘n vakansie beplan in die Kaap(shit got real) en sy nommer op my foon was nou ‘n dodelike gevaar.


Na weke se heen en weer gesels en verlang, selfverwyt EN lus (LUS IS ‘N LELIKE DING) het ek besluit om die geselsies stop te sit. Ek het eerstens nie geweet dat hy getroud is nie, maar…het ook te laat uitgevind.

Ek wil en sal NOOIT die rede wees dat ‘n familie opgebreek word nie, daarvoor het ek te veel respek vir die huwelik, die familie en vir myself.


Vir maande het ek gewonder “what if” maar het toe wel uitgevind dat dit nie die eerste keer was dat hy oor die lyn getrap het nie.

Ek weet nie of ek meer teleurgesteld in hom of myself was nie..because I wasn’t the only one.

Ek sien hom steeds deesdae gereeld op televisie en in die pers met sy perfekte vrou en familie en ek wonder NOU nog of “ONS” anders was, maar some things are better left unsaid.


Soms is ons soos vaartuie wat verby mekaar beweeg in die nag na ander destinasies en dit hoort so en soms moet ons op dieselfde baan stop vir supplies, maar net soms moet ons in ander rigtings beweeg.


MANNE,DRA JULLE FOKKEN TROURINGE SODAT ONS ARMSALIGE SINGLES WEET EN JULLE UITLOS, want EK het respek vir die huwelik…maar ek het beslis nie krag vir #DieRingAanDieEindeVanDieKetting nie!!!


LESSIE VIR DIE WEEK: Check uit vir daai “geringde duiwe”, hulle flous jou miskien.

Het julle al ooit so experience gehad…comment ‘n bietjie en vertel..there is absolutely NO JUDGEMENT hier op my blog nie!






246 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page