top of page
Search
  • Writer's pictureoujongnooitjie

#Arms

Net ‘n bietjie agtergrond…so paar maande gelede terug van ‘n mini-breakaway en na ‘n helse verkeerde afdraai sit ek en my beste skool vriendinne in ons local bar vir ons maandelikse girlsnite ete, maar hierdie keer was dit ‘n spesiale okasie, dit was my birthday.

Ek gaan nie jok nie..ek het al ure voor die tyd begin drink…eers ‘n paar Castle Lights en toe oorgeslaan Mcc toe, dit was immers my verjaarsdag..en ek like mos van ‘n Dagdronk 😊.


Ons girls uiter aard skinder maar gewoonlik soos ‘n paar ryk huisvrouens van Springs, ek vertel van my horrible afdraai en hoe ek way te veel getoets word tov my liefdes lewe, Melissa spring soos gewoonlik dadelik weg en vertel hoe intense en amazing die nuutste seksposisie is wat sy en Dewald uitgetry het (die keer was dit Anal), Janine het maar dieselfde ou storie..werk is besig, sy wens net sy kon fokken naweke afhê en Jane..oulike, beeldskone Jane het altyd ‘n opinie omtrent die politiek of een of ander conspiracy teorie, sy is beslis die slimmie van die groep en DIE BESTE 30 seconds partner ooit.


Elke een van ons weet altyd presies wat ons wil he, geen uie vir Janine…Melissa, soek iets gewoonlik half-half, want sy vat die res vir Dewald huistoe, Jayne vat dit soos dit kom en vir my is dit ‘n lang lys waar die kelner gewoonlik ‘n boekie nodig het.

Inelkgeval ons ete kom toe amper tot ‘n einde, daar’s ‘n groot tafel langs ons wat lyk my ook ‘n verjaarsdag vier, maar hulle begin nou eers..dis ‘n skool aand en ons almal werk so ons hou dinge maar gewoonlik redelik rustig en maak vroeg klaar.


Daar is ‘n smeulende staar na my kant toe en in my brein dink ek…shit hoe ken ek die ou..het ons dalk al gevry…ken ek hom…fok dit gebeur gereeld!

Die aantreklike ou kom toe oor na ons tafel en sê toe dat hy my van die tv af ken…shit!! Jare terug se belofte aan ‘n buddy om uit te help op ‘n tv produksie kom byt my nou nog in die gat.

Alhoewel hy ‘n moerse hot, hubare ou was..was hy ongelukkig in ‘n verhouding….uuuurg…as jy ‘n meisie het, moenie kom geselsies maak nie, FOK OFF, Ons single girls raak mos opgewonde! Hy was inelkgeval way te suave en te maklik na my smaak met sy dwaelende oe..maar langs hom was … #Arms.


#Arms was HOT, GOEIE FOK!

Blas, blou oe, Arms..gesig..well fok..he had me at arms..

Al my vriendinne het my in sy rigting begin druk, ek dink hulle kry my jammer, hulle almal is in verhoudings en hier is ek ..nogsteeds op die rak (soos ‘n ou boksie long-life melk van 2017)..die probleem was, hy was rerig dom..wel dof, dig.. die conversation was traag, onintiligent, vervelig en sonder enige level van diepte..amper asof hy net ja en uh kon sê en giggel..nee wat, alhoewel ek ‘n groot warmbloedig mens is…ek kry dit van my casanova pa af(hy was ‘n player of note in sy jonger dae- ‘n akteur en ‘n rugby speler), moet mens kan praat ook…hahaha never thought I’d say that..maar ja..so word ons almal groot ne, so die feit dat hy vir my sy nommer gegee het, het net mooi fokkol beteken nie…delete!


‘n Paar maande later sit ek uiter gewoonte op ‘n Vrydag middag by ‘n kuierplek op die stoep en doen admin met ‘n glas wyn..soos wat vrydae middae vereis.. die mense ken my ook daar, ken my bestelling, los my uit ens.

Ek vra die tafel langsaan om gou my laptop dop te hou terwyl ek gou badkamer toe gaan…WAY TE TRUSTING (in ons huidige politieke klimaat)..binne loop ek verby die rook area, waar ‘n bitter aantreklike ou vir my waai..(Weirdo)min gespin loop ek Na my besoek aan die kleedkamers en gaan sit weer op my plek..ek het mos nie aandag nodig nie.buitendien ‘n man jag mos.


Nie eers 5 minute is verby nie, toe ek op kyk en hy bo my uit toring..ek het eers geen idee gehad wie hy was nie, maar besef toe vining dit is #Arms.


Hy nooi my toe vir ‘n drankie binne saam met hom en sy broer..en alhoewel ek nog besig was met admin, het my nuuskierigheid die oorhand gekry.


Dommie was toe nie so dom soos ek gedink het nie, hy het gesprekke gevoer, slim antwoorde gehad..en was apparently al van ons eerste ontmoeting af baie geintereseerd (dalk was hy net dronk daai eerste ontmoeting en het dom voorgekom?)..sommer so dat hy alklaar planne met my gemaak het vir die aand en vir die volgende dag..selfs homself na MY familie kers ete toe genooi…met sinne soos “wat bring ek vir jou ma hulle saam..

Wat was sy deal..hou hy van my of was dit net sy game..mens weet mos nooit meer deesdae nie, elke liewe move wat jy maak is ‘n game..jy kan nie te vining whatsapp nie..dan is jy desperate, bat die ou eers ‘n paar keer dat hy meer chase…and the list goes on.


Ek was onseker of die Vrydagaand braai sou gebeur..ek hou mos maar van my alone time, maar na ontrent 5 biere, 2 gin en tonics en my 2 glase wyn was my rubber arm duidelik bereidwillig.


Ek en #Arms is toe na sy huis toe in Vredekloof waar ons saam met sy housemates, Aimee en Johnathan braai.

Die couple was moerse pleasant en ek het dadelik gemaklik gevoel asof ons al menigte kere saam gekuier het..die enigste unpleasant oomblik was toe ek vir hom vertel het waarom ek hom nooit gekontak het nie…um..want ek het gedink jys dof..haha , ag maar hy was vining oor dit.


Dit was so 11uur die aand toe ons na sy kamer toe gaan na die braai (ons altwee redelik gekuier), ons het gesoen en gevry soos twee jagse tieners..dit was asof daar ‘n Taylor swift song in die agtergrond gespeel het..alles in slow motion, hy het my hard in my nek gesoen en stadig begin om my hemp se knopies een vir een oopteknoop en my ligte pienk hempie stadig laat val tot op die grond, ek het sy t-shirt oor sy kop getrek, als terwyl ons nog soen en ek die warmte van sy hande oor my middellyf kon voel gly..binne enkele minute was daar ‘n hopie klere op die vloer en ons staan toe daar voor mekaar weerloos en kaal met die maanlig wat so wil-wil by die venster deur die gordyne inloer,

Teen die tyd het my lyf al begin bewe van die euphoria wat ek tans beleef. Ons het op sy bed gaan le, sy hande het af beweeg vanaf my borste af..tot binne my lies, hy het aan my gevat..eers sag en vol deurnis toe hy spoed en momentum optel en my alhoe meer laat kreun van plesier..hy het geweet wat hy doen, wat my lyf wou he, ek beweeg toe my hande af tot waar ek sy penis vind en kon voel hoe hard hy was..(alhoewel hy baie klein was..dit was asof my hande kon dubbel vou, maar its not about the size of the tool, but if you know how to use it)die foreplay het vir ‘n tydjie aangehou..maar ek kon voel die fyndraai was naby.. Hy het bo-op my geklim en hy was reg om dinge verder te vat..ek ook.

Alhoewel hy ‘n klein voel het..het ek gedink hy weet wat hy doen, veral as ek kyk na die foreplay..hy het homself diep (wel, so diep soos hy kon..) binne in my ingedruk, ek kon voel ek was nou weer ‘n entjie van klimaks af, maar ek het gedink die man is gemaak uit stamina..hy was so 3 keer in en uit..toe sy liggaam begin styftrek en hy met ‘n groot sug van verligting kom.


Was DIT DIT? Ek lê daar unsatisfied, disappointed en heavy geiriteerd (female Blueballs)…dalk gaan hy nog op my afgaan sodat ek ook kan kom, maar nee.. hy het letterlik gese..aah dit was nou lekker, my gecuddle en wou slaap..WTF!? Is dit ok…?


Die volgende oggend is ek al 6:30 op omdat ek 9 uur by ‘n kitchen tea in die Paarl moes wees. Ek het 100% nugter wakker geword..daar was ‘n connection…en al was die seks bitter kak met sy potlood vir ‘n penis het ek tog gedink dis iets waaraan mens sou kan werk.

Ons het vir 40 minute gele en cuddle voor dat ek moes ry, my brein was gebreek omdat #Arms eintlik oulik was..(what a pleasant suprise)hy was steeds oortuigend van ons planne later en so ry ek toe om te gaan klaar maak by die huis.


3 ure en ‘n bottel champagne later in die Paarl besluit ek toe om te hoor hoe dit met hom gaan..hy was weird.. binne enkele minute het hy ‘n ..wat ek gedink het ‘n baie mooi aand was(emotionally, beslis nie fisies nie) in awkardness verander.


Sy laaste woorde aan my was “Laat ek net die week en vakansie agter die rug kry” …skuus…Wat de fok..hy het my gejag en pursue..en gefok..nou dit …ja FUCKANSIE..asshole!!


Vat jou tyd het ek gedink, want jy verdien my beslis nie,He can go fuck himself, hy en sy inconsiderate pencil for a penis!!


Tatta #Arms Gaan kak, jy het ‘n klein voel..steroids doen dit, sterkte vorentoe..NOT!







234 views2 comments

Recent Posts

See All
bottom of page