top of page
Search
  • Writer's pictureoujongnooitjie

#LOCKDOWNINTROSPECTION

Vir amper 2 maande het ek 'n bietjie van 'n breather gevat..lockdown het allerhande verskillende emosies en dinge in ons almal uitgebring..en ek het net gevoel dis tyd vir 'n bietjie introspection..

Net weer 'n bietjie ge-revaluate wat ek wil hê..wie ek is, wat ek verdien ens.


Lewe is so gejaagd en alhoewel Covid met klomp ander finansiele en fisiese kak gekom het was dit vir my 'n baie blessed tyd om met familie te hang..kwaliteit tyd te hê.


Net voor lockdown was ek WEEREENS lekker gesnaai deur #DieWellingtonWanker (ons kom nog by hom) , maar ek moet sê hy het my vertoue in die liefde en die mens wees heeltemal opgefok en ek gaan nie lieg nie..ek was bietjie broken vir 'n tyd.


Maar ek hoop dit gaan goed met julle almal.. Feeling Good..Feeling Positive, ons is amper by Level 1.


Asseblief moenie huiwer om te comment of om vrae te vrae nie, ek is altyd hier om te luister en te gesels.


Ek is ook excited, want een van die dae begin ons "Nou of Nooitjie" wat 'n advice column is vir die van julle wat raad nodig het..nou ek weet ek is al deur vele teleurstellings, en ek kan beslis nie myself help nie, maar vir een of ander rede kan ek almal om my help.


Lekker naweek en lees gerus #DieVerkeerdeAfdraai


85 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page