top of page
Search
  • Writer's pictureoujongnooitjie

#DieGriek

Ja ek weet dis nou weer ‘n foreigner vibe, maar bear with me….

Juis omdat ek so ‘n people pleaser is bevind ek myself in Elgin vir die naweek besig om een van my vriende uit te help as ‘n glorified tasting assistant by ‘n wynfees.

Ek is hoekal opsoek na werk in ‘n klein dorpie en dit was die ideale plek om ‘n bietjie voelers uittesteek.


Na ‘n lang Vrydag aand skof was dit weer ‘n bedrywige Saterdag..glase vol skink en wyne verduidelik..met talle aangeklamde feesgangers en live blues in die agtergrond. My skof sou teen drie uur klaargemaak en ek kon nie wag vir tyd om te vlieg sodat ek ook uiteindelik lippe kan nat maak nie.

Dit was 10 uur die oggend en na ‘n uitmergelende Vrydag aand shift was ons werkers se gemoedere maar laag en ons het geweet dit gaan nog ‘n vol dag wees.

( Dis nou nie juis asof mens ook ‘n glas byderhand het terwyl jy werk nie ☹)


My kop draai na die verhoog se kant toe, toe ek “Sweet Child of Mine” hoor toe ek hierdie lang, blas, Griekse God uit die hoek van my oog raaksien.


Vir ‘n Oomblik word ek ys koud en my bewegings gevries toe ons oê kruis.

Mid smeulende staar met die Hot stuk man, sonder oog kontak (met my vriendin) wys ek ‘n handgebaar vir my vriendin en sy verstaan onmiddelik. Met groot oë kyk sy in my rigting en sê sy gaan hom soek.


20 minute later is sy terug…hy is skoonveld. Sy het orals gesoek, maar lyk my die unicorn is weg…FOK!


Met ‘n lang ry dors mense voor my gaan my dag toe aan en my gedagtes keer toe weer terug na die task at hand.

Dis 10 oor 1 toe ek op my horlosie kyk en besef ek het net 50 minute van my skof oor. Tyd het gevlieg en ek het uitgesien om ook ‘n bietjie die fees inteneem en te ontspan.


Ek gaan sit toe by ‘n tafel onder ‘n boom buitekant die tent omdat ek ‘n sigaret wou rook..en ons rokers word mos soos melaatsers hanteer asof ons vuil is of een of ander tipe Corona het.


Soos ek rondkyk na die mense om my ..vang my oog hom… #DieGriek, hys terug!?

Ons oë vang mekaar sn en vir ‘n oomblik wat gevoel het soos ‘n leeftyd bly ons oë vasgenael.


Hy sit saam met ‘n ander dude (neem aan dis sy buddie, want my gaydar is amazing). Hy kom to oor na my toe en vra of ek hulle wil join. Gelukkig het ek teen die tyd al wyn in my gat en is darem nie skaam nie. Ons gesels soos ou vriende.Hy is ‘n kliniese sielkundige en net my luck van Johannesburg. (ek het ‘n knack om ouens te ontmoet wat kilometers ver bly) Ek,hy en sy vriend kuier die een bottel na die ander (My vriendin is oorspronklik van Elgin en kuier toe saam met ander vriende by ‘n ander tafel)….ek ditch nie gewoonlik vriendinne nie, maar gelukkig verstaan sy)


Toe die fees ophou vra #DieGriek toe of ek hulle wil join vir dinner by die Shunting Shed. Hy ry toe saam met my en sy vriend agterna.Teen daai tyd was sy hand al op my been en die chemistry undeniable. ‘n Vinnige vrytjie in die kar voor ek die kar afskakel. Hy vat my hand en ons loop die restaurant binne.


Ons 3 kuier al asof ons mekaar jare lank ken. Ek moet besluit op die wyn omdat hulle goeie wyn waardeer maar nie Elgin se wyne ken nie. Ons bestel kos, eet (maar my vlinders vlieg so vining, dat ek net ‘n kwart van my kos kan stomach…bygesê ek het die oggend laas geëet).

Na die restaurant nooi hy my vir nog ‘n drankie by hulle hotel. (Dis nie iets wat ek gewoonlik doen nie, maar daar is ‘n mal connection en ek is nie reg om nou al te groet sonder om die uitkoms te sien nie.. I mean JHB is net 2 ure weg via ‘n vliegtuig.)


Sy vriend gaan slaap en ons sit en rook ‘n sigaret terwyl ons kyk wat in die Honesty bar aangaan.Daar is ‘n bottle Charles Fox MCC wat oor is (klaar oopgemaak)ons besluit om elkeen ‘n glas te drink. Die glase was nog nie eers half nie toe was dit SULKE tyd. (Min wetend dit was ander gaste s’n wat dit die volgende oggend saam met ontbyt wou geniet het nie)


Hy lei my na sy kamer…ons begin soen..dis soos iets uit ‘n fliek uit, passievol..hot..soos ‘n griekse god betaam.

Hy maak my bra los… (ek het obviously myself uit my hemp uit gekuier)…hahahaha..terwyl ek sy hemp sonder genade losruk.


Ek voel hoe hard sy voël teen my rug is..warm…passievol…ek kon voel dat ek teen die tyd al drup van nattigheid oor hoe jags #DieGriek my maak.

Hy gooi my op die bed en dis een seksuele, sensoriese,ontploffende ervaring van soen,voel (of voêl…haha) en vat en ons wat net mekaar se ligame verken.


Hy voel amazing en ek ek kan voel hoe hy sy penis aanhou groei

(harder..sterker…stamina..i hope..yes please!!!).


Hy weet net hoe om aan my lyf te vat..waar ..wanneer en hoe,…ek is so naby aan klimaks, maar hy terg my- Die Fokker!!! (Coktease…otw Vag-tease…)

Ons soen weer sonder enige vattery, dit maak my mal, soos ek nog die moer in wil raak oor sy uithou vermoeë om my net daar en dan te vat is hy binne my.


Hy is so diep en bitter hard en penitreer my terwyl hy diep binne my siel instaar en my soen..dis ‘n mengsel van emosie en totale fisiese uitlating.


Ek speel met myself (My clitoris) terwyl hy in en uit beweeg..op en af..ek wil hom terg vir ‘n slag!!!

Ek ruk hom op en draai om..hande wat vasklou aan die bedraam, hy maak sy vingers nat en hy dring my binne terwyl hy na my agterkant staar en met my speel.


Ek stoot sy hande weg en druk my vingers in sy mond sodat my nat vingers verder kan speel. Ek voel so stout soos ‘n skoolkind wat gevang was vir skelm rook, dis asof daar musiek in die agtergrond is, maar dis als in my kop en in my lyf. Hy hyg met ‘n laaste penetrasie en ons altwee is binne bereik van fyndraai, dis asof my jare oue chastidy belt skuins voor sy roes in een aand skoon geskrop is.


#DieGriek maak my voel soos ‘n dier, ek kan nie genoeg van hom kry nie. Ons pass toe heeltemal uit van ekstase en contentment.

Dit was nie eers 3 ure van cuddle en slaap nie, toe ek weer sy hardgheid teen my gat voel..(’n girl se gat het mos ‘n mind of its own..mens voel net iets, dan wil jy girate) Hy ruk my om en ons begin van voor af te soen en mekaar aanteraak…ons is obviously in sync met hoe en wat ons van hou en dit help dat hy ‘n baie attentive lover is.( Ek voel teen die tyd al disgusting omdat ek my walk of shame klere aan het en die oggend laas gestort het)Ek trek hom op en ons is in die stort (2 vliee..een klap)


Water aan en die vryery duur voort(water maak alles beter en ek voel asof ek ‘n meermin was in my vorige lewe..water is kinda sexy)Ek vat die spons en die seep en begin hom op ‘n baie seksuele manier was en omdat hy langer is as ek is ek op my tone…….that does not happen often!!! Ek buk af en voordat ek sy semi-harde voël kan was, sit ek hom diep in my mond, ek kon weereens voel hoe hy swel van plesier en dis ‘n moerse turn- on.

Hy gryp my op en soen my, ons is altwee papnat (letterlike n figuurlik).

Ons speel met mekaar en soen passievol terwyl die water oor ons spoel, my mooi geflatironde hare…fucked!!!(but who cares).


Sy een hand om my gesig terwyl ons vry en die ander een wat my clit stimuleer.


Ek vat aan hom hy is selfs harder aas vroeër..die water help alles aan. Hy ruk my uit die stort uit, die handoeke is skoonveld, maar dit maak nie saak nie… wie het nou handoeke nodig… (Fyi ons het toe later handoeke by sy chommie gaan leen)


Hy druk my teen die muur vas en draai my om en weereeens voel ek hom bitter vining binne my, hierdie keer is dit meer intense..stadiger, maar met meer passie en gevoel, asof ons mekaar channel op ‘n emotionele manier en al ons seerkry deel in hierdie oomblik.


Hy vat my hand en lei my na die bed toe, hy is bo-op my en hou altwee my hande vas bo my kop. Vasgegesepe en vol kwesbaarheid, soen hy my met meer nog meer passie , weereens met ‘n intense staar in sy oë- maar die keer is die staar anders- dis vol emosie, empatie en net samesyn…as of ons siele connect het.


My hande krap oor sy rug vol passie en willingness.


(Come away with me- Norah Jones)


Die song speel in my kop, dis intense dis in die moment, alles is stadig, effe romanties asof ons in een ooomblik in tyd net mekaar verstaan en connect.


Dieper as iets anders wat ek al ervaar het(NIE net sy voël nie)…ons altwee kom op dieselfde tyd…vol bewerasies lê ons vir nog so ‘n paar minute en neem alles in.


Eventually word ons wakker ek dis 8uur die oggend.

Ek,hy en sy buddie eet toe saam ontbyt en dis ‘n heel gemaklike situasie, selfd



s na die handoek dilemma, maar so…sê ons toe ons good-bye’s.


Ek en en #DieGriek gesels nou nog, maar dit was dit..afleiding .

Ek gan nie Johanesburg toe trek nie en hy nie Kaapstad nie, maar what an amazing memory.


My chastidy belt is nou nog dankbaar 😊




285 views2 comments

Recent Posts

See All
bottom of page