
#Die Italian
Na die mislukking van #Canadian en #Vlinders het ek opnuut weer besef waarna ek werklik opsoek is en daarop begin fokus. Dis nou nie juis asof ek onmiddelik reg was vir ‘n nuwe kerel in my lewe nie, maar as jy in jou pajamys op ‘n Saterdag aand laat alleen in jou bed le en way te veel wyn gedrink het kry jy jouself baie vinning jammer en gee jy oor aan die Ego boost Tinder duiwel …swipe swipe swipe..links..links..links Ek kom toe af op #DieItalian. ‘n 30 something, handsome..