Single ready to mingle

Search

#DieGriek

Ja ek weet dis nou weer ‘n foreigner vibe, maar bear with me…. Juis omdat ek so ‘n people pleaser is bevind ek myself in Elgin vir die...

#MiAmor

Die hele “arms” storie laat my toe terug dink aan ‘n paar jaar van tevore (tenminste 13 jaar) toe ek op die skamelinge ouderdom van 19 by...

#Arms

Net ‘n bietjie agtergrond…so paar maande gelede terug van ‘n mini-breakaway en na ‘n helse verkeerde afdraai sit ek en my beste skool...

#DieVerkeerdeAfdraai

Hy was my Amos op ‘n warm, somers dag op die verlate wingerd in die middel van erens en nêrens, ek..hulpeloos sonder opsie en sonder...

#LOCKDOWNINTROSPECTION

Vir amper 2 maande het ek 'n bietjie van 'n breather gevat..lockdown het allerhande verskillende emosies en dinge in ons almal...

#BabaKat

Dit was juis my ouer suster Minkie wat my geinspireer het om ‘n bietjie meer in die millennial rigting te gaan t.o.v dating Ek as ‘n Old...

#NeeDankieOom

Ek sit oudergewoonte en skryf by my local kroeg op ‘n Sondag middag (nie dat ek noodwendig elke Sondag daar was nie, maar dit was my...

#DadBod

#Dadbod Ek was in week een ‘n nie-roker en ek gaan nie lieg nie, dit was bitter moeilik. Ek kon dit nog nooit op my eie doen nie en het...

#Die Italian

Na die mislukking van #Canadian en #Vlinders het ek opnuut weer besef waarna ek werklik opsoek is en daarop begin fokus. Dis nou nie juis...

#Vlinders - Die swanesang

Dis 5uur die middag, ‘n vakansie dag en boonop die aand van die varsity cup final. #Vlinders het my al vroegdag genooi na ‘n kuier by sy...

#Vlinders - Deel 2

Na 'n incredible naweek in die beeldskone dorpie, Greyton by 'n majestical troue het ek weer my kop en sanity gevind en was heeltemal oor...

#Canadian

So gaan ek ('n week na die Vlinders situasie) na 'n troue toe..'n redelike swierige affêre, die bruid en bruidegom is albei woonagtig in...

#Vlinders - Deel 1

Na 'n hoogs besope girls night (ons girls gaan gewoonlik groot wanneer ons een keer 'n maand bymekaar kom) moes ek op hierdie besonderse...

#SatanINnCheckhemp

(Die "hy is dalk te soet vir my" look....looks can be deceiving) So gaan ek toe op nog 'n date, moerse gejaag van Franschhoek af met 'n...

#Seuna

Ek weet na verlede week se soetsappige..stoute..wulpse storie verwag julle seker iets meer extreme, maar I toned it down a bit..vir...

#RockJock

So hier bevind ek myself op 'n Saterdag middag in 'n local bar ALLEEN met 'n Castle Light draught, 'n boekie, 'n pen en my tablet. (Net...

OujongNooitjie..nie OujongNooi

Van kunsbeen af is elke meisie se droom om eendag haar prince charming te ontmoet..die ridder op sy wit perd wat net OUT OF NOWHERE sy...